Red die Cheetahs! Fire die bestuur span!


Guest

/ #6

2015-04-04 11:24

N mens word gatvol om week na week te sien hoe jou provinsie verneder word!! Dit is mos nie n plesier om na sulke swak wedsryde te kyk nie.