NMMU PETITION: Unlawful Protests violating our Right to Education


Guest

/ #501

2016-09-28 19:12

Daar is kinders wat graag wil leer en hulle studiegeld betaal al gaan dit moeilik en al kry hulle nie beurse en lenings nie. Tyd en geld word gemors met die stakings
wat nou plaasvind.