KRUGER NATIONAL PARK ANTI HOTEL DEVELOPMENT GROUP


Guest

/ #155

2012-02-16 16:17

Ek is geheel en al gekant teen die bou van enige hotelle in die Kruger Nasionale Park. Soos dit is, het dinge ongelooflik verander in KNP sedert 1994, enige verdere veranderinge gaan die "einde" van die KNP beteken.