Pike bullying
Goeie dag.
Hiermee stel ek n petisie met die doel om twee resultate te verkry.
1. Die Formele verban van mnr Jan Pike van die skoolgronde
van Vaalpark Primerskool ook aangemend by die S.A.P.
Die redes vir die petisie as volg.
Mnr Pike het op 28 November 2025 die skoolgronde betree en op graad 3 kinders
en onderwyseresse geskreeu met uiterse slegte taalgebruik.
Hy het selfs aan die een kind, haar ma gedreig dat hy haar sal dood maak.
en die kind is 'n 9jarige kind.
Geen ouer behoort volgens aanvaarbare gedrag enigsins vir enige rede op n
ander ouer se kinders te skreeu en te vloek nie.
Die daad is van so aard dat dit nie n mondelikse waarskuwing waardig is nie.
Ook as gevolg van mnr Pike se persoonlike huislike omstandighede wat nie
hier tot die lig gebringsal word nie, veroorsaak dit wrywing tussen die
betrokke partye se kinders en vind daar menigte boelie gevalle plaas.
Die boelie tussen die partye se kinders was al aan die ouers en skoolhoof
bespreek.
Ten laaste is die betrokke kinders nou al vir n paar dae na die incident
in so emosionele toestand dat hul elke keer wat hul dink aan die incident
some in trane uitbars en snags sukkel om aan die slap te raak.
Ek wens dit vir geen ouer om sy kind in so toestand te sien nie.
Ek hoop die saak word met die aller hoogste êrens hanteer en so
spoedig moontlik op gelos.
Byvoorbaat
Dankie.
William Roberts Contact the author of the petition