Red die Cheetahs! Fire die bestuur span!


Guest

/ #40 Re: Niemand is so blind as hy wat nie wil sien nie

2015-04-07 11:12

#38: Norman du Plooy - Niemand is so blind as hy wat nie wil sien nie 

 Ek kan jou verseker dat ons hierdie aksie nie gaan stop nie, maar om dit n sukses te maak gaan ons die petisie link orals moet plaas, so veel as moontlik sodat ons genoeg hand tekeninge het aan die einde van seisoen