Red die Cheetahs! Fire die bestuur span!
Contact the author of the petition
This discussion topic has been automatically created of petition Red die Cheetahs! Fire die bestuur span!.
Peertjies |
#26 Stop dit net hier2015-04-05 20:17More gaan die Shimlas die beker wen en dan vertrek hulle almal na ander bonde met groot geld. Dit moet gestop word. |
Guest |
#272015-04-05 20:47Harold Verster gee net om vir sy eie sak en gee nie om vir n wen of verloor nie. Hy Dra nie die spelers se Belange op die hart nie. Hy het ook geen plan in plek nie. Waar het jy gesien jy begin eers na n Borg soek as joune Klaar verval het. Of het hy eers gekyk waar hy die meeste geld onder die tafel gaan kry? |
Guest |
#282015-04-06 00:17Cannot continue to have all the talent in the world, and no results |
Guest |
#292015-04-06 05:21Moeg vir die swak rugby wat hulle speel.Geen planne of wilskrag nie. |
Guest |
#302015-04-06 05:24Daar is groot fout met Cheetah rugby. Dit lyk nie of die huidige bestuur dit kan oplos nie en daarom moet hulle vervang word. |
Guest |
#312015-04-06 05:49Ek is ook gatvol vir swak Cheetah rugby. Ons bly ver van Bloemfontein en moet ons geld so gemors word deur n swak game. |
Guest |
#332015-04-06 08:57ek is ook gatvol om te sien hoe pateties die Cheetas is, sommige van hulle spelers het nie eers n IK nie want die besluite wat hulle maak sal n breindood persoon nie eers maak nie |
Guest |
#352015-04-06 11:04As ondersteuner vir 45 jaar het ek nou genoeg. Eerstens word ons eie jong spelers nie behou nie .tweedens die ou verskoning ons het nie geld nie is nonsense want die bestuur se sakke is dan vol en hulle dien al 15 jaar en langer op die bestuur. As daar nie geld was nie sou hulle lankal groener weivelde gesoek het. |
Guest |
#362015-04-06 12:49Daar is groot probleme met die Cheetah rugbyspan en dit lyk nie of die bestuur dit kan oplos nie. Daarom moet hulle vervang word. |
Guest |
#372015-04-06 19:56Bestuurspan lewer nie resultate nie. Hulle verloor goeie spelers jaar na jaar agv hulle onvermoë om hulle te behou. |
Norman du Plooy |
#38 Niemand is so blind as hy wat nie wil sien nie2015-04-06 21:36Ek hoop nie hierdie aksie word ook so dood gedruk soos Adriaan se voorwaarde waarop hy sou bly of Vrybos se poging om in te gryp verlede jaar nie. Wat meer moet gebeur? Naka het die swakste rekord van alle Superrugby afrigters en duidelik het hy (of die Cheethas) niks by die "opleiding vakansie" in England gebaat nie. Dink die bestuur dis toevallig dat die meeste van ons spelers wat verlede jaar elders heenkome gesoek, hul finale besluit geneem het kort nadat daar besluit is om Naka se kontrak te hernu? Regtig, is julle blind of wil julle dit eenvoudig nie sien nie? |
Guest |
#40 Re: Niemand is so blind as hy wat nie wil sien nie2015-04-07 11:12#38: Norman du Plooy - Niemand is so blind as hy wat nie wil sien nie Ek kan jou verseker dat ons hierdie aksie nie gaan stop nie, maar om dit n sukses te maak gaan ons die petisie link orals moet plaas, so veel as moontlik sodat ons genoeg hand tekeninge het aan die einde van seisoen |
Guest |
#412015-04-07 12:28Eugene van wijk is daar ,gebruik hom,nie net as spanbestuurder nie. |
Guest |
#422015-04-07 14:16Kan Nie so lank so aangaan nie! Kan mis Sien vanaf Rassie weg is is dit net afdraende! Naka kan nie afrig nie! Spelers glo nie in bestuur nie! Dis ook Hoekom spelers loop. Maak Skoon of Gaan ons net so aangaan? |
Guest |
#43 Re: Stop dit net hier2015-04-07 14:22#26: Peertjies - Stop dit net hier Die spelers Sal nie almal loop as daar n goeie gees was nie! Hulle loop oor die onvermoe van die unie om hulle te laat glo hulle kan deel wees van iets groter. Dit is mos duidelik wat gebeur met die vrystaat, ek weet waar gaan ons eindig die jaar en as Naka hulle bly weet Ek mis waar gaan ons volgende jaar eindig, so Dan Sal ek ook maar Nou loop! Kry Brendan Venter |
Guest |
#442015-04-08 14:05The cheetahs are playing the same old rugby for the last 10 years. Losing rugby, what does Naka still have to do to get fired. Its not that we don't have the players.look at the lions, they have no big names and they are not doing to bad |
Guest |
#452015-04-26 17:46Ons wil weer die Wit Tornado sien en die gemors wat tans aangaan nie. |
|
Petition Against the Installation of a Biodigester at Wilson Rd, Fairfield Township, Madison County, Ohio
Justice For Cwecwe
Save Shrek!
PETITION OPPOSING ARROWHEAD AIRPARK IN CASS COUNTY MISSOURI
Is there something you want to change?
Change doesn't happen by staying silent. The author of this petition stood up and took action. Will you do the same? Start a social movement by creating a petition.
Start a petition of your ownOther petitions you might be interested in
Proposed REGO price increase for motorcycles
2434 Created: 2024-10-03
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 2434 |
12 months | 2434 |
"Cap Rates for South Wairarapa: Cap 2025/26 Rate Increase at 3%"
565 Created: 2024-10-16
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 565 |
12 months | 564 |
Enough with the rates increase in Timaru District
437 Created: 2024-07-04
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 437 |
12 months | 437 |
Support community safety. Reopen Clive Police Station.
281 Created: 2024-10-21
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 281 |
12 months | 281 |
Say Yes to Auckland Arena — A home for sport, culture & community.
236 Created: 2025-04-11
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 236 |
12 months | 236 |
Justice For Cwecwe
1171867 Created: 2025-03-27
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 1171867 |
12 months | 1171822 |
Petition to stop the erection of new 5G transmitters in Devonport
128 Created: 2024-08-12
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 128 |
12 months | 127 |
Bring Seventeen to Australia
778 Created: 2024-08-06
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 778 |
12 months | 778 |
speed hump on Somme Parade by Kaikokopu Road to be removed
112 Created: 2025-05-03
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 112 |
12 months | 112 |
Ban Double Tap Poisoning in Mahia and Demand Safer Bait Execution
116 Created: 2024-12-26
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 116 |
12 months | 115 |
Please remove concrete lane separators from Mapua
94 Created: 2024-06-24
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 94 |
12 months | 94 |
Stop paid parking for Motorcycles and Scooters in Wellington
76 Created: 2024-06-13
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 76 |
12 months | 76 |
Safer Road Speeds for Martinborough
72 Created: 2025-03-24
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 72 |
12 months | 72 |
Retain The Pine Trees Kaikoura South Recreation Area
66 Created: 2024-07-13
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 66 |
12 months | 66 |
Support for Daisy Corbet's New Zealand Residency
137 Created: 2024-08-01
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 137 |
12 months | 137 |
Cap rates increase for Taupo and Districts
48 Created: 2025-05-07
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 48 |
12 months | 48 |
Omokoroa Pedestrian Crossings
81 Created: 2023-12-04
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 81 |
12 months | 39 |
Petition to Remove Excise Tax on Premium Cigars in New Zealand
30 Created: 2025-05-07
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 30 |
12 months | 30 |
Adjusted Marking and Consistency for future NCEA exams
30 Created: 2024-11-06
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 30 |
12 months | 30 |
People of New Zealand opposed to WHO Pandemic Treaty 28/05/22
978 Created: 2022-05-20
Time period | Number of signatures |
---|---|
All time | 978 |
12 months | 26 |