PETITION: We the people of South Africa want Jacob Zuma to step down


Guest

/ #130

2015-06-11 06:16

Om 'n geloofwaardige regering en president terug te kry!Die tyd vir steel en korrupsie lieg en boere uitmoor is verby. Die ANC regeer asof Suid Afrika 'n provinsie van Luthuli huis is en Gwede Mantase die kommunis besluit blykbaar wat en wat moet nie gebeur nie! GENOEG is GENOEG ons is moeg om te betaal en dan word ons eie geld teen ons aangewend!!