PETITION: We the people of South Africa want Jacob Zuma to step down


Guest

/ #144

2015-06-18 05:22

Ek wil nie sien dat die mooi land in die grondin bestuur word deur mense wat nie omgee vir mede Afrikaners nie en toe kyk hoe ons boere vermoor word en niks daaraan doen nie en dan nog die land se wette ignoreer en net vir hulle eie sak en gewin kyk en bedrog pleeg sover hulle gaan.