VEIIGHEIDSGROEPE COLIGNY EN OMGEWING

Hiermee gee ek my toestemming dat boere hulle eie Whattsapp  veiligheidsgroepe kan oopmaak, beheer en reguleer.  Hiermee gee ek ook my volle toestemming dat enige veiligheidsverwante boodskappe geplaas kan word sonder inagneming van enige organisasies of politieke partye. Dit wil sê dat enige politieke party se veiligheidboodskap op die groepe geplaas kan word.  Ek gee hiermee ook toestemming dat gèèn politieke party of politieke lid deel sal uitmaak van die administrasie van so 'n groep.

EK gee ook hiermee toestemming dat boerdery organisasies en hulle leiers deel mag uitmaak van die administrasie van genoemde groepe.

Sign this Petition

By signing, I accept that Mariaan Hendriks will be able to see all the information I provide on this form.

We will not display your email address publicly online.

We will not display your email address publicly online.


I give consent to process the information I provide on this form for the following purposes:




Paid advertising

We will advertise this petition to 3000 people.

Learn more...